Spesiale Aanbod

Ons is vol vreugde dat ons Mes Amis weer kan open.

Om dit te vier bied ons jou, as vorige gas, 'n afslag van 20% op ons normale tariewe aan.
Dit geld vir verblyf tussen nou en 15 Desember 2020.
Om die aanbod te gebruik, klik op die "Bespreek Nou"  knoppie hieronder.
Voltooi dan jou bespreking (die tariewe wat jy sal sien, is ons normale tariewe). 
Tik jou afslagkode in die blokkie gemerk "Special Requests". Die kode is in die epos wat ons jou gestuur het.
Ons sal dan, by ontvangs van die bespreking, die tarief na die afslag met jou bevestig.

Bespreek Nou